Nieu-Seelandse stedelinge sal van 2015 af net drie dae per week nog slakkepos ontvang omdat dié soort pos jaarliks met 8% afneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "e-pos"
DA-raadslid glo oor rassistiese e-pos geskors
‘n DA-raadslid in die Oos-Kaap is geskors nadat hy glo ‘n rassistiese e-pos aangestuur het.