Nuus SA-nuusFloyd Shivambu uit ANC-jeugliga geskors Suné van Heerden · 25 Junie 2013 Geen kommentaarDie ANC-jeugliga het sy voormalige woordvoerder, Floyd Shivambu, geskors, het sy nasionale taakspan (NTT) Dinsdag gesê.