Een van Ina Bonnette se vermeende verkragters het Dinsdag aan die Pretoriase hooggeregshof gesê hy was só bang vir Johan Kotze dat hy gehuil het terwyl hy bo-op haar gelê het en voorgegee het dat hy haar verkrag.
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Junie 2013
‘Rower’ skiet homself
ʼn Vermeende rower het homself glo geskiet nadat die polisie en inwoners hom in Setlagole, buite Mahikeng in Noordwes, aangekeer het.
Video: Skare buite Mandela-hospitaal
Sakeman Kenny Kunene en Tshwane-burgemeester Kgosientso Ramokgopa is van die besoekers wat Dinsdag by die hospitaal, waar Mandela behandel word, gesien is. Die skare het laatmiddag buite die hospitaal begin sing.
Bejaarde en vierjarige deur veghond aangeval
ʼn Bejaarde vrou en ʼn vierjarige seun is ernstig beseer nadat hulle Dinsdag omstreeks 17:00 in Pietermaritzburg deur ʼn veghond aangeval is.
Floyd Shivambu uit ANC-jeugliga geskors
Die ANC-jeugliga het sy voormalige woordvoerder, Floyd Shivambu, geskors, het sy nasionale taakspan (NTT) Dinsdag gesê.
Obama gaan nie Madiba besoek nie
Die Amerikaanse president Barack Obama se program vir sy besoek aan Suid-Afrika sluit nie ʼn besoek aan voormalige president Nelson Mandela in nie.
Massa-verassings in Indië gereël ná vloede
Militêre helikopters en soldate poog steeds om duisende mense, wat weens vloede in Indië vasgekeer is, te red, terwyl die regering reeds massa-verassings vir die slagoffers beplan.
Wit duiwe by Mandela-hospitaal vrygelaat
Wit duiwe is Dinsdag vrygelaat by die Pretoriase hospitaal waar voormalige president Nelson Mandela in ʼn kritieke toestand is.
Studente-atlete moet agter bly
Universiteite in Suid-Afrika se baan-, veld-, en padatlete gaan die eerste atlete wees wat gebuk sal gaan onder sanksies teen Atletiek Suid-Afrika (ASA), het die SA Sportkonfederasie Olimpiese Komitee (Sascoc) Dinsdag gesê.
Gedagte vir die dag: Die juk van Jesus (1)
Teks: Mt. 11: 28+29: “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle.”…
Mandela-familie hou vergadering
Familielede van voormalige president Nelson Mandela en hoofde van die Abathembu koninklike gesin het Dinsdagoggend by sy huis in Qunu in die Oos-Kaap vergader.
Nuuskommentaar: Mandela en die mens en beheer oor lewe en dood
Dit is nie bekend aan watter lewensondersteunende apparaat, indien enige, oudpresident Nelson Mandela gekoppel is nie.
Diewe teiken glo duur parfuum
Vier inbrekers het glo duur parfuum ter waarde van duisende rand tydens ʼn rooftog by Mimosa Mall in Bloemfontein gesteel.
Kaapstad-skoolhoof skuldig aan dieremishandeling
ʼn Skoolhoof van Kaapstad is met R3 000 beboet nadat hy ʼn skoonmaker by die skool opdrag gegee het om ʼn hond lewendig te begrawe, het die Cape Times Dinsdag berig.
Inbreker skrik vir man wat hang; bel polisie
ʼn Inbreker in Nieu-Seeland het homself aan die polisie oorgegee toe hy hulle geskakel het nadat hy op ʼn man in ʼn huis afgekom het…
Allerhande uitdrukkings oor lag
Taaltoffie ondersoek die volgende Afrikaanse uitdrukkings oor lag.
Saak teen Bobby Motaung en ander laat vaar
ʼn Saak van bedrog, korrupsie en vervalsing teen Bobby Motaung, hoof van Kaizer Chiefs en twee ander mans is Maandag in die Nelspruit-streekshof laat vaar.
Vermeende OTM-bomplanters drie jaar later vas
Twee vermeende kitsbank-bomplanters, wat sedert 2010 al van die polisie vlug, is Maandag in Katlehong in Gauteng aangekeer.
Bakkery-eienaar kan dalk ooggetuies teiken
Shaun Tuna, ʼn bakkery-eienaar wat van poging tot moord aangekla word, se borg is Maandag in die Protea-landdroshof afgekeur, het The Star Dinsdag berig
LUR ontken dat daar nie handboeke is nie
Dickson Masemola, LUR vir onderwys in Limpopo, het die DA se bewering dat daar skole in die provinsie is wat nog nie handboeke ontvang het nie, ontken.