“Dit is ’n platform waar minderhede en hul burgerlike instellings ’n geleentheid kry om die vraagstukke wat hulle in die gesig staar nie alleen onder die VN se aandag te bring nie, maar ook aan internasionale liggame en drukgroepe bekend te stel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Geneve"
Diamant haal R690 miljoen op veiling
ʼn Buitengewoon groot blou diamant is vandeesweek tydens ʼn veiling vir 48.6 miljoen Switserse frank (sowat R690 miljoen) verkoop. Dit is ʼn nuwe rekordprys waarvoor ʼn edelsteen tot dusver tydens ʼn veiling verkoop is.