Die ondersoek na die moord op ʼn 12-jarige leerder van die Grace and Hope Special School in Seshego buite Polokwane in Limpopo, is na die provinsiale direkteur van openbare vervolging vir ʼn beslissing verwys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grace and Hope Special School"
Seuns in hof ná moord by skoolkoshuis
Twee leerders wat ʼn kamer met die slagoffer deel, het ʼn onderwyser ontbied nadat hulle gesien het die seun beweeg nie en haal ook nie asem nie.