ʼn Onderwyseres se vinnige optrede en kennis van noodhulp het Maandag moontlik die lewe van ʼn 11-jarige seun gered nadat hy byna in ʼn swembad in Noordwes verdrink het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hartbeespoort-noodreddingseenheid"
Gru-botsing eis 5
Vyf mense, onder wie twee kinders van onderskeidelik vyf en sewe jaar oud, is dood en drie mense kritiek beseer nadat twee motors Maandagaand naby Brits in Noordwes gebots het.