Die akteur Waldemar Schultz, wat bekendheid verwerf het vir sy rol as Jan-Hendrik in die sepie 7de Laan, se seun is dood nadat hy van ʼn uitkykpunt in Hermanus geval het.
Alles vir die sleutelwoord "Hermanus"
Haai byt Struisbaai-hengelaar
Kobus Koeberg is Saterdagoggend in vlak water by De Mond, buite Struisbaai, deur ‘n haai gebyt.