Intussen het die Overstrand-munisipaliteit bekendgemaak dat die skade wat tydens die betogings in die kusdorpie aangerig is tot dusver ongeveer R40 miljoen beloop.
Alles vir die sleutelwoord "Hermanus"
Beloning uitgeloof ná betoger kat in vuur gooi
“Dié soort onnodige, onuitspreekbare wreedheid het nie ʼn plek in enige gemeenskap nie en het niks met enigiemand se griewe te doen nie.”
Nóg talle vas ná Hermanus-betogings weer tot geweld lei
Die groep mense is almal op aanklag van openbare geweld in hegtenis geneem nadat ʼn herwinningsentrum en ʼn oordragstasie vir die tydelike verwydering van afval aan die brand gesteek is.
Betogings in Hermanus vlam wéér op; 6 vas
Meer as 1 000 betogers het Woensdagoggend vroeg die strate ingevaar en paaie met klippe en brandende bande versper.
Visserman verdrink toe golwe hom van rotse afslaan
Die man, in sy vyftigs, is sowat 30 m van die kuslyn af aangetref.
Vermeende reeksverkragter in Hermanus vasgetrek
“Al hierdie sake is met mekaar verbind deur dieselfde DNS. Die identiteit van die oortreder was egter destyds nog onbekend.”
Hermanus loop weer deur onder betogings
Die polisie in die Wes-Kaap is Woensdag en Donderdag na Hermanus ontplooi waar daar weereens ʼn betoging oor behuisingskwessies opgevlam het.
Foto’s: Betogers vaar Hermanus se strate in
Die pad voor die plaaslike landdroshof op Hermanus moes Dinsdag gesluit word nadat ongeveer 1 500 mense in dié Wes-Kaapse dorp betoog het.
79 vas oor geweld in Hermanus
Volgens die polisie het Bonkikosi Madikizela, LUR vir menslike nedersetting in die Wes-Kaap, gistermiddag met verskeie rolspelers vergader en daarna ʼn skare van sowat 5 000 mense by die stadion in Zwelihle toegespreek.
Hermanus-betogings: Nog polisiebeamptes ontplooi
ʼn Satellietpolisiestasie in die dorp is Maandag aan die brand gesteek, drie polisievoertuie is beskadig, talle winkels is geplunder en ander geboue is ook beskadig.
Foto’s en video: Spanning in Hermanus oor grondgrype
ʼn Polisiestasie in Hermanus in die Wes-Kaap is Maandag aan die brand gesteek deur ontstoke betogers.
Nóg grondgrype die afgelope naweek, talle vas
Sowat 2 000 mense het Saterdag op die luukse Waterfall-landgoed in Midrand toegesak.
Twee met vuurwapens in Hermanus vasgetrek
“Tydens die soektog is ʼn 34-jarige man in besit van ʼn .357 Magnum-rewolwer betrap.”
Kuga: Eienaars gewaarsku oor slenter; nog ’n brandvideo sien die lig
Intussen het nog ʼn video van ʼn Kuga wat op 2 Januarie in die Hermanus-omgewing uitgebrand het, gister die rondte op sosiale media begin doen.
Herontdek Hermanus
Pienk raasblomme. Heide. Donsige wit blommertjies wat my laerskoolkind, Aden, opgewonde laat uitroep: “Dit lyk soos my kat se tone!” Carina Stander herontdek Hermanus.
Twee kinders verdrink by Hermanus
Twee kinders het Woensdag by Onrus-strand in Hermanus in die Wes-Kaap verdrink.
Jong man se verdwyning steeds ʼn raaisel
“Dit is so hartseer. Hierdie tipe goed gebeur nie in Hermanus nie.”
Jong man vermis
ʼn Jong man van Hermanus word sedert Saterdagoggend vermis sedert hy ʼn kuierplek verlaat het.
Twee vas oor gekaapte voertuig vol perlemoen
Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle in ʼn gekaapte voertuig vol perlemoen betrap is.
7-jarige weldoener verower harte
ʼn Sewejarige seun van Hermanus in die Wes-Kaap het derduisende harte verower nadat hy, sonder enige vergoeding, dit sy selfaangestelde taak gemaak het om te verseker al die straathonde in sy gemeenskap kry huisvesting en word versorg.