Inwoners van Khai-Ma-munisipaliteit (Pofadder) in die Noord-Kaap sal hierdie week kragonderbrekings beleef as gevolg van agterstallige skuld aan Eskom.
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Julie 2018
Polisie slaan toe op fabriek wat namaaksels vervaardig
Die polisie in Hartswater in die Noord-Kaap het toegeslaan op ʼn fabriek, ter waarde van R77 miljoen, waar nagemaakte produkte vervaardig is.
Groen lig vir BTW-vrye sanitêre ware
Derek Hanekom, minister van toerisme, het sy ondersteuning gebied aan die voorstel dat sanitêre ware van BTW vrygestel moet word.
SA se Kevin dring deur na Wimbledon-halfeind
Kevin Anderson het die eerste Suid-Afrikaner in 35 jaar geword om die halfeindronde van Wimbledon te haal.
Ondersoek ná byna 600 vroue in Gauteng verdwyn
Die departement van gemeenskapsveiligheid in Gauteng het Woensdag gesê hy stel ondersoek in nadat 597 vroue verlede jaar in dié provinsie verdwyn het.
Welsynbetalings aan 17 000 onwettige immigrante ontken
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het homself gedistansieer van ʼn “fopnuus”-artikel wat beweer dat die agentskap per ongeluk 17 000 onwettige immigrante van Zimbabwe betaal het.
Dodetal styg tydens Japan-vloede
Die dodetal weens die rampspoedige oorstromings in die suidwestelike dele van Japan het gestyg.
ToekomsVenster: Hoe lyk jou gebedstoewyding?
Daniël het te midde van persoonlike uitdagings nie opgegee met gebedstoewyding nie.
Geskil oor taxiroetes lei tot geweld; 1 geskiet
Konflik oor taxiroetes in Letlhabile naby Brits in Noordwes het Woensdag daartoe gelei dat een minibustaxi aan die brand gesteek is, ʼn bestuurder gewond en minstens tien ander voertuie beskadig is.
Pta-vliegramp: Oorledene se naam bekend
“Buiten sy passie vir vliegtuie was hy veral geheg aan sy familie en vriende. Hy was die soort ou wat jy enige tyd van die dag of nag kon bel en hy was daar vir jou.”
Betogings in Hermanus vlam wéér op; 6 vas
Meer as 1 000 betogers het Woensdagoggend vroeg die strate ingevaar en paaie met klippe en brandende bande versper.
SA ekonomie bly op die agtervoet
Sacci sê die entoesiasme het begin vervaag ná ’n reeks teleurstellende ekonomiese gegewens die afgelope ruk. Dit sluit die swakker-as-verwagte groeikoers van ’n negatiewe 2,2% wat in die eerste kwartaal behaal is.
Die wêreld in foto’s – 11 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Blitsbokke sterk en ervare selfs sonder dié agt
Die Blitsbokke sal in die Seweswêreldbeker-toernooi wat van 20-22 Julie in San Francisco plaasvind, net een speler hê wat al in die toernooi gespeel het.
Man wis gesin uit, pleeg selfmoord
“Hy het soos ʼn doodgewone ou gelyk. Hy sou buite met sy kinders speel.”
‘Stroper’ in hof oor renosterhorings, vuurwapen
“By nadere ondersoek is ses renosterhorings, ʼn onwettige vuurwapen en ʼn byl in die voertuig gevind.”
Fliek gemaak oor Thailand-grotredding
“Die braafheid en heldedade wat ek gesien het, is ongelooflik inspirerend – dís hoekom ons ʼn fliek daaroor wil maak.”
Nog ʼn SA’ner deur by Wimbledon
Die seëvierende duo het hul ervaring op die hoofbaan geniet.
Luister: ADAM is ‘deel van die nuwe generasie van Afrikaans’
“Die enigste manier waarop die Afrikaanse taal aan die lewe kan bly, is deur te groei. As dit nie voortdurend groei nie, gaan dit uitsterf.”
Enorme avokado’s op Australië se rakke
Die helfte van een van die avokado’s kan oor nege roosterbroodjies gesmeer word.