ʼn Voorlopige verslag ná die voorval in Julie waartydens een mens dood en talle beseer is toe ʼn vliegtuig by die Wonderboom-lughawe in Pretoria opgestyg en kort daarna naby Sakabukalaan in Montanapark neergestort het, is bekendgemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wonderboom-vliegongeluk"
Passasier se ysingwekkende video van Pta-vliegramp
ʼn Ysingwekkende video het aan die lig gekom van verlede week se noodlottige vliegtuigongeluk in die noorde van Pretoria.
Pta-vliegramp: Melkerywerker nie dood
Dinsdag se noodlottige vliegtuigongeluk in die noorde van Pretoria het nie twee mense se lewens geëis soos aanvanklik beweer is nie.
Pta-vliegramp: Tweede sterfte bevestig
“Daar was drie mense van Nederland, 14 Suid-Afrikaners en twee Australiërs aan boord.”
Pta-vliegramp: Oorledene se naam bekend
“Buiten sy passie vir vliegtuie was hy veral geheg aan sy familie en vriende. Hy was die soort ou wat jy enige tyd van die dag of nag kon bel en hy was daar vir jou.”
Foto’s: Minstens een dood in Pta-vliegtuigongeluk
Minstens twee persone is dood toe ʼn vliegtuig Dinsdagmiddag in Pretoria neergestort het.