“Sy was vasgeketting soos ʼn hond. Sy ontvang tans mediese behandeling. Dit is tragies dat sy so behandel is.”
Lees meerAlles vir Vrydag 4 November 2016
Twee vas oor gekaapte voertuig vol perlemoen
Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle in ʼn gekaapte voertuig vol perlemoen betrap is.
Gordhan sê dankie
Pravin Gordhan, minister van finansies, het in ʼn ope brief Suid-Afrikaners vir hul ondersteuning bedank.
Panayiotou se geldsake in hof bespreek
Die staat het vroeër beweer dat Panayiotou onder finansiële druk was om Jayde en sy minnares gelukkig te hou en dat dit nie vir hom ʼn opsie was om te skei nie aangesien sy familie hom sou onterf en dat hy daarom glo vir Jayde laat vermoor het.
Abrahams: ‘Geen bewyse van politieke inmenging’ in Gordhan-vervolging
“Gekaap deur wie? Kan enigiemand daardie vraag beantwoord?” het Abrahams gevra.
ToekomsVenster: God wil jou gebruik
God wil jou gebruik. Stel jouself nou beskikbaar.
Bekende akteurspaar verloof
Die paartjie is al vir sowat twee jaar in ʼn verhouding nadat hulle glo ogies vir mekaar begin maak het toe hulle saam in ‘n verhoogproduksie verskyn het.
Proteas skud die Aussies op tweede dag
Suid-Afrika het Vrydag op die tweede dag van die eerste kriekettoets teen Australië in Perth ʼn merkwaardige vertoning gelewer en hulle hopelose posisie op die eerste dag omgekeer.
[Resep] Karamelroomys vir grootmense
Kyk, die somer is hier met mening en dit kóók behoorlik. Terwyl jy en jou gesin die naweek in die swembad rondbaljaar, kan iemand dié maklike roomys sommer blitsvinnig aanmekaarslaan om die gesin mee te lawe. Jy benodig ook nie ʼn roomysmasjien nie, jy maak dit sommer een, twee, drie!
Ventersdorp-plaasmoord: Vrou met dood gedreig
Weke voordat Annerie Grobler (55) wreed op ʼn plaas buite Ventersdorp in Noordwes vermoor is, het haar seun haar gehelp om haar huis te beveilig nadat sy ʼn doodsdreigement ontvang het.
ATKV bied jou veel meer as taalplesier
As jy gedink het die ATKV is ʼn outydse taalorganisasie wat net oor die korrekte gebruik van Afrikaans teem, dink weer!
Klapper-slagoffer spog eersdaags met nuwe hand
Kosie Wessels (7), die seun van Limpopo wat sy linkerhand in ʼn fratsongeluk met ʼn bomklapper verloor het, kry volgende week sy “nuwe hand” in Pretoria.
Die wêreld in foto’s – 4 November 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Eskom: ‘Staatskaping-verslag nie feite’
Ben Ngubane, voorsitter van die Eskom-raad, het Vrydag gesê Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer, se bevindinge rakende Brian Molefe, hoof van Eskom, is nie op feite gegrond nie.
Staatskaping-verslag: Strafregtelike klagte teen Zuma en Kie
Strafregtelike aanklagte is Vrydag amptelik teen pres. Jacob Zuma en ander persone, wat in die voormalige openbare beskermer se staatskaping-verslag genoem word, aanhangig gemaak.
Poppie se broer nie by pa oor ‘gesinsgeweld’
Intussen doen bewerings die ronde dat Louisa, Poppie se ma, deur ʼn vrou wat haar as ʼn polisiebeampte voorgedoen het ontvoer en aangerand is.
Dís hoekom jy moet RSVP, dring ma aan
“Daar is net ʼn paar keer in my lewe wat ek my groot en manlike man in trane sien uitbars het, en hierdie was een daarvan,” het die ma geskryf.
Luister: Kunstenaar, ontsluit die entrepreneur in jou
Lukas de Beer het eerstehandse ervaring van wat dit verg om skeppend te wees, én die potjie aan die kook te hou.
Supermaan dié maand verwag
Die volgende keer wat die maan só na aan die aarde kom, is in 2034.
Panayiotou ‘nie baie emosioneel’ ná Jayde se lyk gevind is
Christopher Panayiotou was “nie baie emosioneel” toe hy uitgevind het sy vrou se liggaam is in die buitewyke van Kwanobuhle gevind nie, het ʼn familievriend in die Port Elizabeth-hooggeregshof getuig.