Die vrou wat Dinsdagoggend vroeg saam met haar man in ʼn veiligheidskompleks in Polokwane oorval is, is Dinsdagmiddag glo geopereer om haar steekwonde te heg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ignat Oosthuizen"
Limpopo-egpaar in veiligheidskompleks aangeval; jong man sterf
ʼn 30-jarige man van Polokwane in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou vroeg Dinsdagoggend in hul huis oorval en beroof is.