‘n Sportafrigter wat vyf van sy tienerleerlinge verkrag en seksueel aangerand het, sê hy gaan nie sy slagoffers om verskoning vra nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacques Strydom"
Onnie swaar gevonnis ná hy met seuns lol
Jacques Strydom, ʼn voormalige sportafrigter by Hoërskool Hugenote in Springs in Gauteng is Maandag in die Benoni-streekshof gevonnis.