Die saak teen ʼn man wat daarvan beskuldig word dat hy Jasmin Pretorius, sy vierjarige broerskind in Brakpan verkrag en vermoor het, sal in die hooggeregshof aangehoor word, het EWN berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jasmin Pretorius"
Video: Emosionele huldeblyk ná Jasmin se moord
Jasmin Pretorius se oupa het ‘n emosionele huldeblyk aan die vermoorde vierjarige gelewer.