Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn skietery Vrydag in Jeppestown, Gauteng, waartydens ʼn polisiekonstabel doodgeskiet en drie verdagtes gewond is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jeppestown"
Kinders beseer toe woonstel begin brand
Minstens vier persone, waaronder drie klein kindertjies, is beseer toe ʼn brand in ʼn woonstel in Jeppestown in Johannesburg uitgebreek het.