Jonas Makwakwa, hoof vir sake- en individuele belasting by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het bedank.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jonas Makwakwa"
Regsfirma sal bewerings teen Makwakwa ondersoek
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Vrydag gesê ʼn onafhanklike internasionale regsfirma is aangestel om bewerings teen die geskorste SAID-amptenaar, Jonas Makwakwa, te ondersoek.