Aangesien dit ’n onsigbare virus is en sommige pasiënte nie simptome toon nie, is dit baie moeilik om enige konkrete bewyse in te dien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jou regte in die werkplek"
Alles wat sakelui en werknemers moet weet van Covid-19
Kenners gee riglyne oor hoé sakeondernemings te midde van die Covid-19-pandemie bedryf moet word en hoe verlof nou werk.
Allegaartjie 2 – Program 37
In hierdie Dinsdag se aflewering van Allegaartjie bespreek ons spanbousessies en kinderarbeid in die laaste aflewering van “Jou regte in die werkplek”. Susan Hepple praat oor vitamien-aanvullings en ons kuier by die skrywer, Deon Meyer.
Allegaartjie 2 – Program 32
In hierdie aflewering van Allegaartjie bespreek ons oortyd in ‘Jou regte in die werkplek’. Susan Hepple verduidelik waarom humor so belangrik is vir die brein en Burger Meyer gesels met twee studente van die Universiteit van die Vrystaat, wat onlangs getoer het saam met die Wêreld Orkes.
Allegaartjie 2 – Program 27
In vandag se Allegaartjie gesels ons weer oor jou regte in die werkplek. Susan Hepple praat oor breinfiksheid, ons bring vir jou die nuwe woord van die week en die country-musiek sangpaar Heuning kuier in die ateljee.
Allegaartjie 2 – Program 22
In hierdie Dinsdag se Allegaartjie gesels ons oor beserings aan diens in ‘Jou regte in die werkplek’. Ons begin ʼn nuwe reeks oor breinkrag – Susan Hepple verduidelik hoe die brein en sintuie saamwerk. Ons gesels ook met die geheimsinnige sanger van Elvis se Seun.
Allegaartjie 2 – Program 17
In vandag se Allegaartjie bespreek ons vaderskapverlof in ‘Jou regte in die werkplek’. Bernard Odendaal vertel ons meer van die ATKV Skryfskool se Herfsskool, wat om die draai is, en ons gesels met Diek Grobler oor die nuwe Afrikaanse animasie kortfilm, Net een slukkie padda.
Allegaartjie 2 – Program 12
In hierdie Dinsdag-aflewering van Allegaartjie bespreek ons regskenner ondermeer dissiplinêre verhore in ‘Jou regte in die werkplek’. Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, gesels met die ekonoom Mike Schussler oor werksgeleenthede en ons kuier by die liedskrywer en sanger Piet van Wyk de Vries.