Die kampuskoerant van NWU-pukke, Wapad, gaan nie gesluit word nie, het Johan van Zyl, die universiteit se woordvoerder aan Maroela Media bevestig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kevin du Plessis"
Puk-studentredakteur glo oor koshuistrots aangerand
Kevin du Plessis (23), die redakteur van Wapad, NWU-Pukke se kampuskoerant, is Sondagoggend in die vroeë oggendure aangerand, vermoedelik deur ʼn medestudent wat beweer het Du Plessis het nie “koshuistrots” nie.