“Daar is groot behoefte vir kinderteater en omdat ek so baie feeste bywoon met eie vertonings, het ek agtergekom daar is geen fees wat spesiaal net vir kinders is nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kinderfees"
“Kinderfees” vier kinders, van Genadendal tot Elim
Min mense in Suid-Afrika weet van Kinderfees – ʼn fees wat op plekke met poëtiese name soos Genadendal, Elim, Pella en Sondagskloof gevier word.