Of dit goed vir die EU is om nog meer arm lidlande te bekom wat fondse opvra en nie bydra nie, is ’n ander vraag, maar die EU is deesdae meer ’n politieke as ’n ekonomiese unie en die verwagting en hoop is dat lede binne die EU nie oorlog teen mekaar voer nie. Hoe sou die ou Romeine gesê het: Vrede het geen prys nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kosovo"
Kosovo bewys ingewikkelde pad na selfbeskikking
’n Kreatiewe ontlonting van die Kosovo-vraagstuk oor die volgende paar jaar mag dalk ook vir ander volkere help antwoorde bied.