Die Blou Bulle lyk seker van ʼn plek in die halfeindronde van die Curriebeker-reeks.
Lees meerAlles vir Vrydag 14 September 2018
Nóg ʼn staking dreig by Sassa
Die vakbond het gesê hy het die regering nou genoeg tyd gegee om hul eise te oorweeg en werkers se geduld is op.
Man gevonnis wat ma, kleuter met hamer doodslaan
Die vrou en haar vyfjarige dogter se liggame is in Desember verlede jaar deur ‘n verbyganger in ‘n vlak graf gevind.
Hof sê oor Solidariteit se stakingaansoek
“Dit gaan ʼn geskiedkundige protes wees deur ʼn stem wat nooit tevore gehoor is nie.”
‘Rower’ ná huisroof doodgeskiet
“Die beamptes het die vier insittendes in die voertuig opdrag gegee om stil te hou, maar hulle het weggejaag en in die proses op die beamptes losgebrand.”
Strafregtelike klagte teen twee ministers ingedien
Die strafregtelike klagte is ingedien teen twee dienende ministers, ʼn adjunkminister, ʼn senior ANC-LP, ʼn voormalige direkteur-generaal, ʼn voormalige voorsitter van Prasa en ʼn voormalige voorsitter van die SAL.
Cosatu: ‘Rassie bevoordeel wit spelers’
Cosatu sê hy sal hierdie beswaar met SARU opneem “voor dit erger raak en die hele land in die verleentheid stel”.
Personeel by parlement ‘getraumatiseer’ ná skietvoorval
“Dit is regtig iets wat nog nooit gebeur het nie en deeglik ondersoek sal moet word.”
ToekomsVenster: Dit wat jy sê
Ai, die Jakobus druk sy vinger waar dit baie gevoelig is. Die tong het die meeste van ons al in troebel waters laat beland.
Onteieningskennisgewing teen Akkerland-plase teruggetrek
“Ek dink ons het die veldslag gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie.”
Afrigter hoor sy lot oor seksklagte
Collan Rex (22), die voormalige waterpolo-afrigter van Parktown Boys’ High School in Johannesburg, het Vrydag sy lot in die Palm Ridge-hooggeregshof gehoor.
Drie vermeende mensehandelwerwers vasgetrek
Leandre Meryl Williams Ayuk (35) het Woensdag in die Springbok-landdroshof verskyn nadat sy glo niksvermoedende slagoffers vanaf Springbok na Kaapstad vir haar man gelok het.
Die wêreld in foto’s – 14 September 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Amptenaar skiet homself by parlement
Die gebou is aan streng veiligheidsmaatreëls onderworpe, maar omdat die man baie senior veiligheidsklaring gehad het, is dit moontlik dat hy nie persoonlik ondersoek is nie.
Jong man gevonnis ná moord op tamatieboer
Sharon Bester se liggaam is 28 Oktober in haar bed aangetref in die huis op die plaas waar sy alleen gewoon het.
Man skiet 5, homself dood: Dís dalk die rede
Plaaslike owerhede het intussen die name van die skieter en sy vyf slagoffers bekendgemaak.
Sleeptoets: Tow-reg?
Dit is nie goedkoop nie, maar dit is ʼn uiters luukse skouperd. Dit is mooi, sonder om uitspattig te wees. Eish, maar daai enjin is net te lekker … skryf Brendon Staniforth.
Foto’s: Prinses Charlene se tweeling kleuterskool toe
Prinses Charlene van Monaco het foto’s gedeel van haar tweeling se “eerste skooldag” en sosialemediagebruikers is dol daaroor.
Fransman moet Jode verskoning vra oor uitlatings
Die MRK het Fransman opdrag gegee om verskoning te vra en beskryf sy aanmerkings as “ongevoelig, disrespekvol en nie daarop uit om die eenheid wat hy kwansuis voorstaan, te bevorder nie”.
Ellispark kan Curriebeker-hoogtepunt oplewer
Saterdag se kragmeting tussen die Goue Leeus en die Westelike Provinsie op Ellispark behoort een van die hoogtepunte van die huidige Curriebeker-seisoen op te lewer.