Die beheerliggaam van Laerskool Randfontein het aanbeveel dat die drie seuns wat glo betrokke was by ’n voorval waartydens ʼn gr. 7-leerder gewelddadig deur medeleerders aangerand is, permanent uit die skool geskors word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Laerskool Randfontein"
Skokvideo van boelie-aanval by Jhb-skool
Op die video kan gesien word hoe die leerder deur ʼn groep skoliere op ʼn sportveld geslaan en geskop word. Die seun val naderhand op sy knieë en hou sy hande oor sy kop om homself te beskerm, maar die groep hou net aan om hom te skop.