Die tweede seisoen se groot dag sal op 29 Julie 2023 by Loftus Versveld in Pretoria gehou word, waar daar 100 skape gespitbraai sal word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lamb Champs"
Boer met sappigste lamsvleis aangewys
Skaapboere van reg oor Suid-Afrika het elk ‘n lam ingeskryf om aan die Lamb Champs-kompetisie deel te neem, wat deur Saai en Buffelsfontein Brandewyn aangebied is.