Die finansiëledienstemaatskappy Liberty Holdings se aandeleprys het Maandag met meer as 4% gedaal terwyl die versekeraar steeds vlamme probeer blus ná kuberkrakers toegeslaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liberty"
Liberty ‘ten volle in beheer’ van sy IT-stelsel
Die maatskappy voer aan dat daar in dié stadium nie enige bewyse is dat enige kliënt finansiële skade gely het nie.
Kuberkrakers slaan toe op Liberty, eis glo miljoene
Liberty, die finansiële diensteverskaffer, het laat Saterdagaand aangekondig dat hy die slagoffer van kuberkrakers was.