Die Kommunikasiewerkersvakbond (CWU) het Maandag ’n loongeskil met die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) verklaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "loongeskil"
Solidariteit en Telkom by KVBA
Solidariteit en Telkom ontmoet mekaar môre by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) nadat onderhandelings rakende die telekommunikasiereus se gewysigde loonaanbod vandag op ʼn dooiepunt uitgeloop het.