Lt.genl. Mark Magadlela, nuut aangestelde provinsiale kommissaris, het Donderdag gesê sommige media berigte wat die rondte doen oor ʼn voorval waarin hy twee weke gelede met ʼn konstabel betrokke was, beswadder sy reputasie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lt.genl. Mark Magadlela"
Polisieman rand glo onwetend nuwe polisiebaas aan
ʼn Polisiekonstabel van Mpumalanga is in die sop nadat hy glo “per ongeluk” lt.genl. Mark Magadlela, nuut aangestelde provinsiale kommissaris, aangerand het, het Beeld Dinsdag berig.