Met hierdie inisiatief wil ons vir Maroela-lesers die geleentheid gee om direk by van ons land se uitgesoekte boere lamsvleis te kan koop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maroelamark"
Spesiaal vir Maroela-lesers: Smul dié Braaidag aan ʼn Karoo-lamtjop
Met hierdie inisiatief wil ons vir Maroela-lesers die geleentheid gee om direk by van ons land se uitgesoekte boere lamsvleis te kan koop. Sodoende kan die boere ʼn paar rand ekstra in die sak kry, terwyl Maroela-lesers aan topgehalte lamsvleis kan smul.