Vyf mans en ʼn vrou is deur verskeie polisie-eenhede gered nadat hul voertuig in ʼn rivier naby Marquard in die Vrystaat beland het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marquard"
Identikit van Marquard-aanvaller vrygestel
Die polisie het ʼn identikit van die verdagte uitgereik wat ʼn geliefde egpaar van Marquard in die Vrystaat voorverlede Saterdag aangeval, aangerand en met die dood gedreig het.
Goeie nuus: Egpaar ontslaan ná aanval
Lourie van der Merwe (60), ʼn landbouraadgewer en voormalige pastoor, en sy vrou, Celia (60), is ontslaan nadat hulle ʼn week lank saam behandel moes word nadat hulle wreed in hul huis oorval en verskeie keer met die dood gedreig is.
Egpaar sterk aan ná Marquard-aanval
Hoewel ʼn geliefde egpaar van ‘n plattelandse dorpie in die Vrystaat steeds die skok verwerk nadat hulle Saterdagaand in hul huis oorval en verskeie keer met die dood gedreig is, word hulle deur hul geliefdes ondersteun en sterk goed aan.
Oud-pastoor byna lewend aan die brand gesteek tydens aanval
“Hy het gesê hy gaan my pa aan die brand steek en het my ma aangesê om dit te doen. My ma het geweier.”