Die kroning van Mej. Heelal het Sondag ʼn onverwagse wending geneem toe Mej. Colombia verkeerdelik as wenner aangewys is.
Alles vir die sleutelwoord "Mej. Heelal"
Mej. Heelal gekroon
Mej. Heelal is Saterdagaand in Moskou by die Crocus-stadsaal gekroon.
Mej. Heelal-kroon teruggevat ná tikfout
ʼn Tikfout het daartoe gelei dat ʼn verkeerde deelnemer verlede week Saterdag as Mej. Heelal Kanada aangewys is.