President Jacob Zuma het sy medelye betuig met die families van die sewe mense wat Maandag dood is nadat ʼn huis in Alberton, suid van Johannesburg, ineengestort het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Meyersdal Eco Estate"
Boukontrakteur breek stilte na Alberton-ineenstorting
Die boukontrakteur wat betrokke was by die aanbouings aan die huis in Alberton wat Maandag ineengestort het, gaan help om vir die sewe werkers wat dood is se begrafnisse te betaal.
Dodetal styg ná huis in Alberton-landgoed ineenstort
Altesame nege mense is dood nadat ‘n huis Maandagoggend in die Meyersdal Eco-landgoed in Alberton ineengestort het.
Agt sterf na huis in Alberton-landgoed ineenstort
Die departement van arbeid het ‘n span inspekteurs gestuur om ondersoek in te stel ná ‘n huis Maandagoggend in Alberton ineengestort het en die lewens van agt mense geëis het.