Meer as 1 500 mense het oor die feesseisoen op die land se paaie gesterf, het die SAUK Dinsdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "padsterftes feesseisoen 2013"
Sóveel padsterftes oor feestyd
Dipuo Peters, die minister van vervoer, het Donderdag die statistiek van die padsterftes vir die periode tussen 1 Desember 2013 en 7 Januarie 2014 bekend gemaak.
Soveel mense het in Desember in motorongelukke gesterf
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het Dinsdag die statistiek bekend gemaak van die aantal mense wat in Desember op die land se paaie gesterf het.