Die polisie is op soek na ʼn groep van ongeveer 12 verdagtes wat Dinsdagoggend ʼn polisiekonstabel by Parkstasie in Gauteng doodgeskiet het toe hy op ʼn beweerde rooftog by die stasie reageer het. Foto’s van die verdagtes volg onderaan die berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Parkstasie"
Polisieman in Jhb doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte is Dinsdagoggend by Parkstasie in Johannesburg doodgeskiet.