Die groot politieke partye het verskillende idees oor wat dit sal verg om die ekonomie te laat groei. Lees hier oor die partye se politieke beleide voor jy jou kruisie gaan trek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "#partyontleding"
#Partyontleding: Eskom, privatisering en hernubare energie
Verskillende politieke partye in Suid-Afrika het verskillende oortuigings wat die nasionale kragvoorsiener betref, insluitend oor die privatisering van kragopwekking, die gebruik van hernubare energiebronne en die deelname van die privaatsektor.
#Partyontleding: Só dink partye oor maatskaplike toelae
Hier is ʼn oorsig van die beleid van die groot Suid-Afrikaanse partye ten opsigte van maatskaplike toelae.
#Partyontleding: Só voel die groot partye oor SEB, onteiening
Hier is ʼn oorsig van die standpunte en beleid van die sewe groot politieke partye met betrekking tot sleutelkwessies met die oog op die komende verkiesing.
#Partyontleding: Só vergelyk DA en VF Plus se standpunte
Hier is ʼn ontleding van sake waaroor die DA en VF Plus met mekaar saamstem én verskil.