Nou weet ons nog nie of ʼn vierdaagse kriekettoets wat met ʼn pienk bal gespeel word die antwoord is om toeskouers te lok nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pienkbaltoets"
Honderdtal, puik boulwerk en beserings kenmerk pienkbaltoets
Die Proteas het ná Dinsdag se eerste dag/aand van die heel eerste pienkbaltoets in Suid-Afrika heelwat om tevrede en ook bekommerd oor te voel.