Nou weet ons nog nie of ʼn vierdaagse kriekettoets wat met ʼn pienk bal gespeel word die antwoord is om toeskouers te lok nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Desember 2017
Verdagtes ná aanval op kleinhoewe vasgetrek
Die verdagtes het toegang tot ʼn huis op die kleinhoewe verkry en die mense in die huis aangeval terwyl hulle geslaap het.
Vakansiegangers gewaarsku ná verdrinkings
Die Oos-Kaapse polisie het ʼn waarskuwing aan vakansiegangers gerig om uiters waaksaam op strande of rondom swembaddens te wees ná verskeie verdrinkings in die provinsie dié feesseisoen.
20 beseer toe voertuie bots
By paramedici se aankoms op die toneel het hulle talle pasiënte aangetref wat langs die pad lê.
Mooinooi-vroue: Vyfde verdagte in hof
ʼn Vyfde verdagte het Woensdag in die Brits-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die verdwyning van Joey en Anisha van Niekerk van Mooinooi.
Polisie fnuik rooftog ná wenk
“Nadat die verdagtes opgemerk het dat die polisie hulle monitor, het hulle probeer om weg te jaag en die polisie het hulle agternagesit.”
ToekomsVenster: ’n Klop op die skouer
Diep in jou hart weet jy immers – alles, alles is genade: Onverdiende guns alleen.
Rowers slaan toe op vulstasie met AK47’s
Die rowers het daarna ʼn ploftoestel gebruik om die kluis mee oop te blaas.
Video: Wildbewaarder stuit stormende olifant in sy spore
ʼn Video van ʼn Suid-Afrikaanse wildbewaarder word wyd op sosiale media gedeel en maak wêreldwyd opslae.
Vermiste SA vlieënier in hospitaal opgespoor
Michael Kemp, ʼn Suid-Afrikaner wat vir Air Mauritius vlieg en sedert 23 Desember vermis was, is in ʼn hospitaal opgespoor.
10 sterf tydens Kersnaweek op paaie in Wes-Kaap
Die provinsiale regering het gesê 29 motoriste is in dieselfde tydperk in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol.
Die bokswêreld is baie arm sonder die Toweels
“Hallo, my gei.”
Ambassadeur wil popster ontmoet ná konsert-kansellasie
“Die waarheid is dat ek naïef was om te dink dat ʼn kunstenaar van haar ouderdom in staat sal wees om soveel druk oor haar opkomende konsert in Israel te hanteer.”
Sjef vermoor glo vervreemde vrou, kinders op Kersdag
“Die eerste boodskap het gelui: ‘Ek het Iris en die kinders pas vermoor’. Die tweede een het gelui: ‘Met ʼn pistool’.”
Pa sterf toe hy seun probeer red
Die 34-jarige man en sy tienjarige seun het op die rotse visgevang toe die seun deur golwe van die rotse af geslaan is.
Hou dié hofsake in 2018 dop
Hier is van die nuuswaardigste hofsake om dop te hou in die nuwe jaar.
Eers Christen, dan Afrikaner
Wat is die inhoud van my identiteit? Is ek primêr ʼn Suid-Afrikaner of ʼn Afrikaner? Of dalk heel eerste ʼn Christen, vra Leopold Scholtz.
Peuter wat op Oukersdag ‘verdwyn’ weer tuis
Facebook-plasings oor die dogtertjie wat nie Sondag teruggebring is huis toe soos verwag nie, is derduisende kere op sosiale media gedeel en talle mense het hulp aangebied in die soektog na die peuter.
Vermiste kinders op strande só met ouers herenig
Talle vermiste kinders is vanjaar op Welwillendheidsdag op Kaapse strande met behulp van die Identikidz-program met hul ouers herenig.
Seun sien hoe pa op Kersdag geskiet word
“Oomblikke later het ʼn skoot afgegaan. Die seun het na sy pa gedraai en hom op die grond sien lê.”