Dié 24 Afrikaanse taalreëls laat selfs veterane struikel. Kyk na die misbruik – en hou koers!
Alles vir Woensdag 27 Desember 2017
Twee susters vas oor baba in puttoilet
Die pasgebore baba is op Kersdag in ʼn puttoilet gevind.
Maroela Media se 10 vreemdste stories vir 2017
Maroela Media se vreemdste stories van die jaar.
Jare lange beste vriende toe eintlik broers
“Dit is die beste Kersgeskenk wat ek myself ooit kon indink om te ontvang.”
Boek: Vlytige geskenke
Vlytige Geskenke bevat talle briljante idees en projekte, van geurige badprodukte en smaaklike eetgoed tot breekgoed met ’n boodskap en 3D-geleentheidskaartjies.
Resep: Waatlemoengranita
Waatlemoen en Desember loop hand-aan-hand. Probeer gerus dié drankie.
Nuuskommentaar: 2017 in ’n neutedop (Deel 2)
Plaasmoorde, en veral die hou van Swart Maandag, het vanjaar baie aandag in die nuus gekry, ondersteuners en opponente van pres. Donald Trump stamp nog koppe oor of hy meer goed as skade doen, en Mugabe is as politieke faktor verwyder. Dis maar enkele nuushoogtepunte van die jaar.
Meer as 10 000 in Wes-Kaap vasgetrek
Hierdie polisieoperasies het onder meer ingesluit 2 538 voertuig-kontrolepunte wat opgestel is, 116 padblokkades wat gehou is en 1 552 persele wat drank verkoop wat besoek is.
Vrou kritiek, 3 beseer in trompop botsing
ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand en drie ander mense is beseer nadat twee voertuie Dinsdag op die R71 tussen Letsitele en Gravelotte in Limpopo gebots het.
Gedagte vir die dag: Gebed
Is daar van julle wat swaarkry? Dan moet julle aanhou bid daaroor. En dié wat opgeruimd is, moenie ophou lofliedere sing nie. (Jakobus 5:13)