Het jy geweet die woord “poena” verwys ook na ‘n olifant sonder tande of dier sonder horings? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "poena"
Liebenberg hoor oor borgtog
Die Benoni-landdroshof in die Oos-Rand het Vrydag uitspraak gelewer in die borgtogverhoor van Retief Liebenberg, wat van sy dogter se kêrel en dié se pa se moord beskuldig word.