Twee van die vyf gevaarlike gevangenes wat Maandagaand uit die Ritavi-polisiekantoor in Limpopo ontsnap het, is weer vasgetrek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ritavi"
Gevangenes ontsnap uit oefenkamer by polisiekantoor
Vyf verhoorafwagtende gevangenes het Maandagaand uit die Ritavi-polisiekantoor in Limpopo ontsnap.