Ronald Moreland (46), ʼn sakeman van Pretoria wie se liggaam vroeg in Julie bebloed op die gras buite sy huis in ʼn veiligheidskompleks in die ooste van die stad aangetref is, is moontlik nie vermoor nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ronald Moreland"
Vrou kom op Pta-sakeman se liggaam af
“Toe sy buite kom, het sy my pa bebloed op die grasperk aangetref… Daar was verskriklik baie bloed.”