Die VSA-Suid Panthers het Rugby Amerikas-Noord (RAN) se gewestelike kampioenskap Saterdag in Atlanta, Georgia, die tweede opeenvolgende jaar onder ʼn Suid-Afrikaner se leiding gewen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rugby Amerikas Noord-kampioenskap"
Nuwe Cheetah druk eerste toetsdrie vir Amerika
ʼn Onlangs gekontrakteerde Cheetahs-speler het Saterdag sy eerste toetsdrie vir Amerika gedruk toe die Arende die tuisspan in Halifax, Kanada, om die Can-Am-beker geklop het.