Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het Kebby Maphatsoe, voorsitter van die Umkhonto we-Sizwe militêre veterane-vereniging (MKMVV), drie dae gegee om sy bewering dat sy ʼn geheime agent vir die sentrale intelligensie-agentskap (CIA) is, te bewys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sentrale Intelligensie-agentskap"
“OB is ʼn CIA-agent”
Kebby Maphatsoe, adjunkminister van verdediging en militêre veterane, het Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, daarvan beskuldig dat sy vir Amerika se sentrale intelligensie-agentskap (CIA) werk, berig The Star.