Dié radiodrama spog met gesoute stemkunstenaars soos Richard van der Westhuizen, Magda van Biljon en Sulette Thompson.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Seweweekspoort"
Sterbelaaide radiovervolgverhaal binnekort te hoor
Van Maandag 7 Maart kan luisteraars van gemeenskapsradiostasies landwyd hul ore spits vir ʼn nuwe radiovervolgverhaal, Seweweekspoort.