Die feestyd is om die draai en almal is op soek na daardie perfekte Kersgeskenk. Iets wat mooi, uniek, spesiaal en merkwaardig gaan wees vir jou ma, sussie, ouma, vriendin of daardie spesiale persoon in jou lewe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tapputi"
Vier Kersfees met ʼn splinternuwe reeks unieke parfuumolies
ʼn Splinternuwe luukse parfuumolie-versameling wat deur vroue geskep en gemik is op die opheffing van vroue en die plaaslike kunste, is onlangs in Suid-Afrika bekendgestel.