ʼn Sloopgewig (wrecking-ball) noem die Amerikaners dié jong losvoorspeler uit Suid-Afrika, wat tans onkeerbaar in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) voortstorm.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "VSA Arende"
VSA Arende se rekordsege terugslag vir Kanada se WB-deelname
Kanada het Sondagoggend met 16-52 teen die VSA Arende pak gekry in die twee spanne se tweede kwalifiserende wedstryd vir die 2023 Wêreldbekertoernooi en loop gevaar om hul eerste toernooi nóg mis te loop.