Jacques Basson gesels met die entrepreneur Fanie Joubert. Hy bedryf ‘n gemengde boerdery met skape en graan en is ook die eienaar van Baleia Wines, ‘n kelder waar hy outentieke wyn maak.
- As jou hulpbronne onbeperk was, wat sou jy onmiddelik verander of verbeter in jou onderneming?
Ek sal sorg dat my werknemers ʼn baie beter lewe kan lei, nie omdat hulle swaarkry en agtergeblewe is nie, maar net om vir hulle dankie te sê vir wat hulle doen.
Die volledige onderhoud waar Fanie Joubert sy wenke met entrepreneurs deel, word Donderdag om 10:00 gepubliseer.
BAIE respek vir ‘n suksesvolle entrepreneur!! Geluk met al jou werk. Trots op jou.
Ja om jou wernemers gelukkig te hou is belangrik want dan kan jy die bestes trek en behou, en hulle sal gemotifeerd bly.