Luister: Wiele2Wiele gee kwartantyn-wenke vir jou voertuig

motorsleutels

Argieffoto

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week tydens Wiele2Wiele gee Ford kwartantyn-wenke vir jou voertuig. Jy kan nou op ‘n virtuele Audi-fabriektoer gaan en daar is goeie nuus oor jou voertuigdienste en fabriekswaarborg.

Jaguar Land Rover SA gee meer inligting oor hulle #FeedingSATogether-projek om kinder- en ouetehuise in nood te help.

In 2Wiele vertel die span jou hoe om jou tyd aan te wend om jou 2Wiele reg te kry.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.