Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Porsche Panamera

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week droom Wiele2Wiele oor die nuwe Porsche Panamera wat internasionaal bekendgestel is, gaan ry met Ford se Ranger Wildtrak-bakkie en spandeer tyd met Land Rover se Discovery Sport. Hulle gesels ook oor vlekvryestaal-uitlaatstelsels wat jou voertuig kan laat fluister of grom en raak nostalgies oor die heel eerste supermotorfiets – ‘n Honda CB 750 F.

Die rondte-tye sê alles – hierdie nuwe een is beslis vinniger en beter! Jy kan jou allerdaagse familievoertuig met gemak vervang met hierdie lekker bakkie en dan gaan ons op ‘n ontdekkingsreis met hierdie sportnuts! Ons het die antwoord vir jou as jy jou voertuig wil laat fluister of grom en dan bieg #JeanetteK – sy het nie die manne se sentiment verstaan oor hierdie #2wiele nie maar raak nou saam nostalgies.The lap times say it all – this new one is definitely faster and better! You can easily replace your everyday family vehicle with this nice bakkie and then we go on a journey of discovery with this SUV! We have the answer for you if you want your vehicle to whisper or growl and then #JeanetteK confesses – she didn’t understand the men's sentiment about this motorcycle but now she gets nostalgic with them.Porsche South Africa #porsche #PorschePanamera #PanameraTurbo #PanameraTurboS #PanameraTurboSFord South Africa #FordRanger #RangerWildtrak #FordRangerWildtrak #WildtrakLand Rover #LandRoverDiscoverySport #DiscoverySport #AllNewDiscoverySportwww.powerflowbellville.co.za #PowerflowBellville#HondaCB750F #CB750F???? #PorscheNewsroom #FordSA #LandRoverSA #Wiele2WieleMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 1 September 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae