Spanne, renjaers vir Kyalami se ‘9 uur’ bekend

Foto: Verskaf

Na ʼn stilte van 37 jaar sal Kyalami van 21 tot 23 November wéér Suid-Afrikaners in bewondering laat met die legendariese 9-uur-uithouren.

Die agt voltydse vervaardigers wat deelneem, is Audi Sport, Bentley, BMW, Ferrari, Honda, Mercedes-AMG, Nissan en Porsche. Aston Martin en Lamborghini sluit by hulle aan vir dié rondte.

Nege lande word deur 30 spanne en negentig renjaers oor vyf klasse verteenwoordig. Die fantastiese deel is dat drie van die spanne en 14 van die renjaers Suid-Afrikaners is.

Die spanne lyk só:

SPANVERVAARDIGERRENJAER 1RENJAER 2RENJAER 3RENMOTOR
Black FalconMercedes-AMGPatrick AssenheimerHubert HauptSergei AfanasievMercedes-AMG GT3
Lechner RacingPorscheSaul HackAl Faisal Al ZubairTBCPorsche 911 GT3 R
Team Perfect CirclePorscheAndre BezuidenhoutFranco ScribanteSilvio ScribantePorsche 997 GT3 R
Mercedes-AMG Team SPS Automotive Performance****Mercedes-AMGLuca StolzMaximiliian GötzYelmer BuurmanMercedes-AMG GT3
Stradale MotorsportLamborghiniCharl ArangiesCraig JarvisDawie JoubertLamborghini Huracan GT3 2019
Pablo Clark RacingFerrariKishoor PitamberLeonard Charles ThompsonMichael StephenFerrari 458 Italia GT3
KCMG****NissanEdoardo LiberatiAlexandre ImperatoriOliver JarvisNissan GT-R NISMO GT3
SPS Automotive PerformanceMercedes-AMGValentin PierburgTim Torsten MüllerMiguel RamosMercedes-AMG GT3
Frikadelli Racing Team****PorscheDennis OlsenMathieu JaminetNick TandyPorsche 911 GT3 R
Rinaldi Racing****FerrariGeorg WeissLeonard WeissJochen KumbachFerrari 488 GT3
Audi Sport Team WRT****AudiKelvin van der LindeFrederic VervischDries VanthoorAudi R8 LMS GT3 2019
Audi Sport Team Land****AudiChristopher HaaseChristopher MiesMarkus WinkelhockAudi R8 LMS GT3 2019
Honda Team Motul****HondaMarco BonanomiBertrand BaguetteHideki MutohHonda Acura NSX GT3 2019
Walkenhorst Motorsport****BMWChristian KrognesMikkel JensenNicky CatsburgBMW M6 GT3
KCMG****NissanKatsumasa ChiyoTBCJoshua BurdonNissan GT-R NISMO GT3
Walkenhorst Motorsport****BMWIgnatius Michael Von RooyenGennaro BonafedeTBCBMW M6 GT3
BMW Team Schnitzer****BMWAugusto FarfusMartin TomczykSheldon van der LindeBMW M6 GT3
Strakka RacingMercedes-AMGDominik BaumannChristina NielsenAdrian Henry D’SlivaMercedes-AMG GT3
Mercedes-AMG Team Strakka Racing****Mercedes-AMGGary PaffettTristan VautierLewis WilliamsonMercedes-AMG GT3
Dinamic Motorsport****PorscheLaurens VanthoorEarl BamberMatt CampbellPorsche 911 GT3 R
GPX Racing****PorscheRichard LietzMichael ChristensenKevin EstrePorsche 911 GT3 R
R-MotorsportAston MartinMarvin KirchhoeferHugo de SadeleerRicky CollardAston Martin Vantage AMR GT3
SunEnergy 1****Mercedes-AMGKenny Habul**Bernd SchneiderThomas JaegerMercedes-AMG GT3
R-MotorsportAston MartinJake DennisEnaam AhmedMaxime MartinnAston Martin Vantage AMR GT3
Bentley Team M-Sport****BentleyJules GounonMaxime SouletJordan PepperBentley Continental GT3
Bentley Team M-Sport****BentleySteven KaneAndy SoucekTBCBentley Continental GT3
Garage 59Aston MartinAlex WestChris GoodwinCôme LedogarAston Martin Vantage AMR GT3
Rinaldi Racing****FerrariRinat SalikhovDavid PerelDens BulatovFerrari 488 GT3
KUS Team 75 Bernhard****PorscheRomain DumasSven MüllerDirk WernerPorsche 911 GT3 R
Mercedes-AMG Team GruppeM Racing****Mercedes-AMGMaxi BuhkRaffaele MarcielloMaro EngelMercedes-AMG GT3

** Intercontinental GT Challenge Powered by Pirelli – Bronze Driver Entrant

**** Intercontinental GT Challenge Powered by Pirelli – Entrants

Vir ʼn uiteensetting van die skedule vir die naweek of om kaartjies te koop, loer gerus hier: https://kyalami9hour.com/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.

4 Kommentare

Charles ·

Fantastiese terugkeer van die 9 uur! Was nog by die laaste een in 1982!!

En nou? ·

Wow, dis awesome om te hoor jy was by die laaste ren in 1982!
Baie dinge het in die tyd verander!

Gaan jy hierdie jaar terug?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.