‘n Video van Jim Reeves se “Blonde matroos” volg onderaan die berig. Daantjie Dinamiet het gaan ondersoek instel om te bepaal watter Afrikaanse kunstenaars nie in Suid-Afrika gebore is nie. Kan jy nog ‘n paar noem? Lewer sommer kommentaar in die blokkie onderaan die berig.
Gé Korsten (Nederland)
Carike Keuzenkamp (Nederland)
Karen Zoid (België)
Juanita du Plessis (Namibië)
Pieter Naudé (Namibië)
Nianell (Namibië)
Riana Nel (Namibië)
Manuel Escorcio (Mosambiek)
Guillaume (Namibië)
Dana Winner (België)
Heintje Simons (Nederland)
Jim Reeves (Verenigde State van Amerika)
Herman van Veen (Nederland)