Die Aardklop Nasionale Kunstefees wat nog tot 9 Oktober in Potchefstroom aangebied word, bied jaarliks ʼn forum vir verskeie verhoogproduksies.
Maroela Media het met die aktrise Sandra Prinsloo gesels oor wat presies teateretiket is en waarom dit belangrik vir teatergangers is om dié etiket toe te pas.
Dié aktrise is vanjaar op Aardklop te sien in Hond se gedagte en So ry Miss Daisy.
Sandra deel in die video ook haar geheime oor items wat jy móét hê vir dié fees.
Lees alle berigte oor Aardklop op Maroela Media.
- Luister na Maroela Media se gesprek met Alexa Strachan, feesbestuurder.
- Lees die Aardklop-program. Besoek die Aardklop-webwerf en Facebook-blad.
- Koop nou jou kaartjies.
Minlike Sandra, mooi so innemend.
Ek is bly vir elke Afrikaanse fees, elke Afrikaner wat sy of haar taal kom ons se bemark.
Mag al die kunstenaars en feeste van krag tot krag gaan.
Meeste van julle is “stunning”.
Sommer dadelik opgehou kyk toe sy die whisky adverteer. Ai, dis dieselfde om te moet hoor hoeveel keer sy per dag toilet toe moet gaan.
Kostes vér bo gewone ou se begroting. Ek gaan nié op kt-kaart en kry daarna sooibrand van skuld, how gouer organiseerders dít besef hoe beter sal bywoning word.